Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Gratis Patroon: Rosekant Blokkie

'n Splinternuwe patroon wat ek so pas klaar geskryf het vir al die liewe lesers van Hekel Idees. 

Dankie vir julle ondersteuning! 





Lekker hekel! :)

4 comments:

  1. Baie dankie vir 'n wonderlike blad!

    ReplyDelete
  2. Ek leer met boeke en op internet om te hekel, jou tutorial is by verre die mees verstaanbare manier. Baie dankie!! - Melanie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir die terugvoer Melanie. Bly om te hoor. Lekker hekel!

      Delete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica