Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Afkortings en Hekelpen Groottes

Afkortings

  • beg - begin
  • dies - dieselfde
  • dslb - dubbelslag langbeen 
  • drieslb - drieslag langbeen
  • dr - draai
  • gs - glipsteek
  • her - herhaal
  • kb - kortbeen
  • kgst - krokodilsteek/krokodil groepsteek
  • ks - kettingsteek
  • hlb - halwe langbeen
  • lb - langbeen
  • lse - lusse
  • mosst - mossteek
  • pc - picot
  • pat - patroon
  • pofst - pofsteek
  • rdte(s) - rondte(s)
  • sdoh - slaan draad om hekelpen
  • sdop - slaan draad om pen 
  • sp(s) - spasie(s)
  • spmst - springmielie steek
  • st(e) - steek(steke)
  • tes - tesame
  • vierslb - vierslag langbeen
  • vlg - volgende
  • vmeer - vermeerder
  • vmin - verminder
  • weersk - weerskante 

Hekelpen Groottes 

MM
UK
USA
0.60
7
14
0.75
6 ½
12
1.00
5 ½
9/10
1.50
16
7/8
1.75
15
5/6
2.00
14
-
2.25
13
B/1
2.5
12

2.75
-
C/2
3.00
11
-
3.25
10
D/3
3.50
9
E/4
3.75
-
F/5
4.00
8
G/6
4.50
7
7
5.00
6
H/8
5.50
5
I/9
6.00
4
J/10
6.5
3
K/10.5
7.00
2
-
8.00
0
L/11
9.00
00
M/N13
10.0
000
N/P15
15 mm
-
P/Q
16 mm
-
Q
19 mm
-
S
Hekelpen Nommers



Riglyne vir hekelpen nommers en Draad
Hekelpen Nommers (mm)
Wol en Draad
0.60
Ekstra Fyn Nommer 80 of 100 Hekelgare
0.75
Fyn Nommer 40 of 60 Hekelgare
1.00
Nommer 20 Hekelgare
1.25
Nommer 8 Hekelgare
1.50
Nommer 5 Hekelgare
1.75
Nommer 5 Hekelgare
2.00
3 Draad Wol/Katoen
2.50
3 Draad Wol/Katoen
3.00
4 Draad Wol/Katoen
3.50
4 Draad Wol/Katoen
4.00
Dubbeldraad Wol/Katoen
4.50
Dubbeldraad (Pullskein) en Aran Diktes
5.00
Chunky Wol/Katoen
5.50
Chunky Wol/Katoen
6.00
Chunky Wol/Katoen
7.00
Ekstra dik Wol/Katoen
8.00
Ekstra Dik Wol/Katoen
9.00
Ekstra Dik Wol/Katoen
10.00
Ekstra Dik Wol/Katoen
-->