Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Hekel Tutoriaal: Vyfblaar Blom.



Materiaal gebruik is Elle Family Knit DK en 'n 4mm hekelpen.





Spesiale instruksie:
 Die kortbeen word bo oor die
 tweede ry gewerk in elke tweede of middelste langbeen soos aangedui op foto bo.  





2 comments:

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica