Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Gratis Patroon: Roostuin Ouma Blokkie

7 comments:

  1. Oulike bladsy Monica, ek is n groentjie met hekel maar wil nou blokkies kombers begin, het jy vir my patroontjie vir die gewone ouma blokkie? Baie basies asb. My e-mail adres is sonjasmit@telkomsa.net - baie dankie.

    Sonja Smit
    KZN

    ReplyDelete
  2. Wat 'n pragtige maklike patroon!! Ek sien so uit om so 'n kombers te maak!

    ReplyDelete
  3. Monica baie baie dankie dat jy jou pragtige blokkies met ons deel.

    ReplyDelete
  4. Baie dankie vir julle boodskappies! Lekker komberse hekel :)

    ReplyDelete
  5. Hi monica* ek het 'n pragtige gehekelde skoen tipe ding, ek wil graag dit probeer maar ek het nie idee waar ek so patroon gaan kry nie? as ek dalk die prent vir jou op een of ander manier kan email of stuur en jy dalk kan help daar mee sal dit gaaf wees? Dankie leke aand*

    ReplyDelete
  6. ook deze is gelinked op publieke FB https://www.facebook.com/jennekevm?ref=hl

    gr jenneke

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Jenneke! Dankie vir die inloer hier en vir die 'share'!

      Mooi dag vir jou!
      Monica :)

      Delete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica