Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Kontak My

Lees asseblief eers die volgende voordat die Kontak My vorm ingevul word!

Moet asseblief nie vra vir enige patrone nie.  Ek het nie 'n patroon biblioteek nie en stuur ook nie enige patrone aan nie. Indien jy na 'n patroon soek gebruik Google en gaan soek self daarna. Indien jy raad soek of hulp nodig het met 'n spesifieke patroon kontak my gerus. Ek help waar ek kan. Indien jy sommer net wil gesels oor hekel of indien jy dalk enige voorstelle het  kontak my. Onthou om ook jou epos adres te laat indien jy wel die kontak vorm gebruik anders kan ek nie terug antwoord nie. Maak seker die epos adres is korrek en dat geen vingerfoute ingesluip het nie. 

Baie dankie 
Hoor graag van jou!
Monica :)