Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

My Hekelwerk in Rooi Rose



Die tydskrif  Rooi Rose  het my genader  en gevra  om 'n paar  fotos van my hekelwerk te publiseer asook een van my patrone. Die artikel kan gesien word in die nuutste uitgawe van Rooi Rose. Dit is dan met groot trots en ook dankbaarheid dat ek dit met almal deel.
















Baie dankie Rooi Rose! 

8 comments:

  1. Ek het toevallig die week 'n "fen" geword Monica en wil sommer dadelik geluk se en saam met jou bly wees oor die Rooi Rose artikel. Jou patrone is pragtig!

    Mooi wense vorentoe

    Groete

    Elize Schoombee

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir jou mooi boodskap Elize. :)

      Delete
  2. BRAVO!!! Hekel vriendin!!

    waar kan ek die patroon kry vir die sokkies of is dit skoentjies?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie! :) Klik op die afdeling Gratis Patrone heel bo aan die bladsy. Jy kan die patroon vir die Skoentjies daar kry. :)

      Delete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica