Hartlike welkom hier by Hekel Idees! Vertoef gerus 'n wyle en jy mag dalk net inspirasie kry vir 'n nuwe hekel projek.
Hekel Idees is spesiaal vir almal wat wil hekel in Afrikaans.
Skop dus jou skoene uit, maak jou tuis en haal uit die wolletjies en hekelpen!
Wees gewaarsku! - Hekel is verslawend!
Wow jou blog is soooooooooooooooo mooi. Dankie vir alles wat jy hier met ons deel. Ek kan nie rerig hekel nie. My hekel is meer vir selfverdediging. Hahaha. Maar ek is nou so begeesterd dat ek beslis gaan begin.
Wow is ek impressed met jou blog my eerste beanie gehekel en ma net trots op myself. Jy blog is absoluut awesome, sommer dadelik gedeel op fb met al die hekel groepe en met al my vriendinne. Hoe sit ek my foto op van my beanie wil jou graag wys, dit is vir n kanker pasient
Ek is bly ek het die blog ontdek! Ek het nooit geleer hoe om meer as net 'n ketting te hekel nie en nou het die gogga behoorlik gebyt.My ouma's is al albei oorlede en my ma is nie een vir handwerk nie. Dankbaar vir die internet en iemand wat so blog in Afrikaans begin het! sal weer kom kuier Groete Annatjie
Dis amptelik! Jy het die beste blog suid van die ewenaar - en dit in sulke mooi Afrikaans. Moet asb nie ophou nie!
ReplyDeleteGroete
Eulogia
Baie dankie Eulogia! Waardeer jou boodskappie. :)
DeleteLekker om in Afrikaans te hekel. Ek is opsoek na mooi randpatrone?
ReplyDeleteGroete. Janine
So gewoond aan engels hekel dat dit eintlik wonderlik is om 'n Afrikaanse blog te kry met soveel pragtige patrone. baie dankie. Groete Connie
ReplyDeleteDankie vir jou boodskappie Connie. Lekker hekel! :)
DeleteBaie dankie en baie geluk met jou oulike blog! Groete Isabel
ReplyDeleteDankie Isabel! :)
DeleteWow jou blog is soooooooooooooooo mooi. Dankie vir alles wat jy hier met ons deel. Ek kan nie rerig hekel nie. My hekel is meer vir selfverdediging. Hahaha. Maar ek is nou so begeesterd dat ek beslis gaan begin.
ReplyDeleteHi Laetitia en dankie vir jou boodskappie! So bly jy voel begeesterd genoeg om weer te begin hekel! Lekker hekel! :)
DeleteHi Monica
ReplyDeleteEk is n ouma en het sowaar die wawiel gehekel ! Nou wawiel ek in ons lang gang af ...sal n foto stuur. Jou boek is stunning baie dankie
Baie dankie vir die boodskappie Georgina! Waardeer dit baie! Sien uit na die foto :)
DeleteHallo, Ek Antonette.
ReplyDeleteDankie dat jy hierdie met ons deel. Dink nou gaan ek ook, hoek tot hoek hekel probeer.
Mooi daggie
Wow is ek impressed met jou blog my eerste beanie gehekel en ma net trots op myself. Jy blog is absoluut awesome, sommer dadelik gedeel op fb met al die hekel groepe en met al my vriendinne. Hoe sit ek my foto op van my beanie wil jou graag wys, dit is vir n kanker pasient
ReplyDeleteEk is bly ek het die blog ontdek! Ek het nooit geleer hoe om meer as net 'n ketting te hekel nie en nou het die gogga behoorlik gebyt.My ouma's is al albei oorlede en my ma is nie een vir handwerk nie. Dankbaar vir die internet en iemand wat so blog in Afrikaans begin het! sal weer kom kuier
ReplyDeleteGroete Annatjie
Ek stem Monica se blog is pragtig !!!!
ReplyDelete