Hekel Idees

Hartlike welkom hier by Hekel Idees! Vertoef gerus 'n wyle en jy mag dalk net inspirasie kry vir 'n nuwe hekel projek. Hekel Idees is spesiaal vir almal wat wil hekel in Afrikaans. Skop dus jou skoene uit, maak jou tuis en haal uit die wolletjies en hekelpen! Wees gewaarsku! - Hekel is verslawend!

Pages

▼

Valentyns Kaartjie

›
Valentyns Kaartjie Met 'n swaaiende arm  en groot glimlag groet ek julle liewe vriende en vriendinne! 🙋 Julle wonder seke...

Mandjieweef Steek / Basketweave Stitch

›
  Hallo julle! Sjoe, maar daar het baie lanklaas enige iets hier op die webblad aangegaan. Die dae gaan so vinnig verby mens ...

Spykersteek

›
Die Spykersteek  In Afrikaans noem ons dit die Spykersteek. In Engels genoem die Spike Stitch . Hierdie steek is dekorati...
2 comments:

Ouma Hekel Heerlik!

›
Ai dit is lekker om ouma te wees! Die oorweldigende liefde en vreugdevolle glimlag  wat my hart toevou elke keer wanneer ek aan haar din...
5 comments:

Ek neem 'n Blog Sabbatsverlof.

›
Totsiens 2014 en Hallo 2015! Die eerste patroon wat ek gedeel het hier op Hekel Idees was hierdie teepot mussie wat ek geskryf het in die...
3 comments:
›
Home
View web version
Powered by Blogger.