Hekel hierdie maklike teddiebeer in 'n japtrap. Ideaal om te gebruik as versiering in menige projekte!
Monica se Teddiebeer |
|
Heg aan die regterkant |
Hierdie
teddiebeer word van die voete na boontoe gehekel en is gehekel met Vinnis Colours Nikkim dubbeldraad en 4mm hekelpen. Die beertjie is 15cm hoog. Gebruik 'n dunner draad indien 'n kleiner motief verkies word.
Die Bene:
[Hekel
2, 'n linker en regterbeen]
Ry
1: Begin met 5ks, 1hlb in 2e ks vanaf pen, 1hlb in elk van vlg 2ks,
2hlb in laaste ks, 2ks draai
Ry
2: 1hlb in 2e ks vanaf pen, 5hlb, 1ks, draai,
Ry
3: 4hlb, 1ks, draai
Ry
4: 4hlb, Heg af
Hekel die twee dele aan mekaar |
Met die
volgende ry word die 2 motiewe geheg. Heg die draad in die
regterbeen en 'n hekel 'n ry hlb. Beweeg dan oor na die linkerbeen en
voltooi die ry hlb tot einde van ry, 1ks, draai (8hlb)
Werk
nog 'n ry hlb, 1ks draai
Voltooide motief |
Lyf:
2hlb
in 1e hlb, 6hlb, 2hlb in laaste hlb, 1ks, draai
Hekel
nou nog 4rye hlb, en draai elke ry met 1ks
Volgende
ry is 'n verminderingsry vir die skouerdeel:
Slaan
1e hlb oor en hekel 7hlb, slaan vlg hlb oor, 1hlb in laaste hlb, 1ks,
draai
Slaan
1e hlb oor en hekel 5hlb, slaan vlg hlb oor, 1hlb in laaste hlb, 1ks,
draai
Nek en Kop
Borduursteke en felt vir strikdas |
gs
deur vlg 2hlb, 1ks,
1hlb in dieselfde hlb, 1hlb, 2hlb in vlg hlb, 1ks, draai,
2hlb
in 1e hlb, 1hlb in elk van vlg 2hlb, 2hlb in laaste hlb, 1ks, draai,
3hlb
in 1e hlb, 4hlb, 3hlb in laaste hlb, 1ks, draai,
3hlb
in 1e hlb, 2hlb in vlg hlb, 5hlb, 2hlb in vlg hlb, 3hlb in laaste
hlb, 1ks, draai,
slaan
vlg 3hlb oor en gs in 4ehlb, 1kb, 1hlb, 2lb, 1hlb, 1kb, slaan vlge
3hlb oor en gs in 1ehlb, heg af.
Borduur
nou die gesiggie, en lyne om arms aan te dui. Gebruik felt vir die strikdassie.
Hoop julle sal die patroon nuttig kan gebruik.
Lekker hekel almal!
Monica, die rosekant blokkie is pragtig!!!!
ReplyDeleteBaie dankie :)
Delete