Afrikaanse Hekel Patrone.
Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.
Gratis Patroon: Roostuin Ouma Blokkie
Labels:
gratis patroon,
hekel,
ouma blokkie,
roostuin ouma blokkie
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Oulike bladsy Monica, ek is n groentjie met hekel maar wil nou blokkies kombers begin, het jy vir my patroontjie vir die gewone ouma blokkie? Baie basies asb. My e-mail adres is sonjasmit@telkomsa.net - baie dankie.
ReplyDeleteSonja Smit
KZN
Wat 'n pragtige maklike patroon!! Ek sien so uit om so 'n kombers te maak!
ReplyDeleteMonica baie baie dankie dat jy jou pragtige blokkies met ons deel.
ReplyDeleteBaie dankie vir julle boodskappies! Lekker komberse hekel :)
ReplyDeleteHi monica* ek het 'n pragtige gehekelde skoen tipe ding, ek wil graag dit probeer maar ek het nie idee waar ek so patroon gaan kry nie? as ek dalk die prent vir jou op een of ander manier kan email of stuur en jy dalk kan help daar mee sal dit gaaf wees? Dankie leke aand*
ReplyDeleteook deze is gelinked op publieke FB https://www.facebook.com/jennekevm?ref=hl
ReplyDeletegr jenneke
Hi Jenneke! Dankie vir die inloer hier en vir die 'share'!
DeleteMooi dag vir jou!
Monica :)