Hartlike welkom hier by Hekel Idees! Vertoef gerus 'n wyle en jy mag dalk net inspirasie kry vir 'n nuwe hekel projek.
Hekel Idees is spesiaal vir almal wat wil hekel in Afrikaans.
Skop dus jou skoene uit, maak jou tuis en haal uit die wolletjies en hekelpen!
Wees gewaarsku! - Hekel is verslawend!
Oulike bladsy Monica, ek is n groentjie met hekel maar wil nou blokkies kombers begin, het jy vir my patroontjie vir die gewone ouma blokkie? Baie basies asb. My e-mail adres is sonjasmit@telkomsa.net - baie dankie.
Hi monica* ek het 'n pragtige gehekelde skoen tipe ding, ek wil graag dit probeer maar ek het nie idee waar ek so patroon gaan kry nie? as ek dalk die prent vir jou op een of ander manier kan email of stuur en jy dalk kan help daar mee sal dit gaaf wees? Dankie leke aand*
Oulike bladsy Monica, ek is n groentjie met hekel maar wil nou blokkies kombers begin, het jy vir my patroontjie vir die gewone ouma blokkie? Baie basies asb. My e-mail adres is sonjasmit@telkomsa.net - baie dankie.
ReplyDeleteSonja Smit
KZN
Wat 'n pragtige maklike patroon!! Ek sien so uit om so 'n kombers te maak!
ReplyDeleteMonica baie baie dankie dat jy jou pragtige blokkies met ons deel.
ReplyDeleteBaie dankie vir julle boodskappies! Lekker komberse hekel :)
ReplyDeleteHi monica* ek het 'n pragtige gehekelde skoen tipe ding, ek wil graag dit probeer maar ek het nie idee waar ek so patroon gaan kry nie? as ek dalk die prent vir jou op een of ander manier kan email of stuur en jy dalk kan help daar mee sal dit gaaf wees? Dankie leke aand*
ReplyDeleteook deze is gelinked op publieke FB https://www.facebook.com/jennekevm?ref=hl
ReplyDeletegr jenneke
Hi Jenneke! Dankie vir die inloer hier en vir die 'share'!
DeleteMooi dag vir jou!
Monica :)