Die tydskrif Rooi Rose het my genader en gevra om 'n paar fotos van my hekelwerk te publiseer asook een van my patrone. Die artikel kan gesien word in die nuutste uitgawe van Rooi Rose. Dit is dan met groot trots en ook dankbaarheid dat ek dit met almal deel.
Die patroon vir die Rooi Handskoene kan op Rooi Rose se webblad afgelaai word.
Baie dankie Rooi Rose!
pragtig trots op jou
ReplyDeleteBaie dankie Petrow! :)
DeleteBaie geluk!
ReplyDeleteBaie dankie Mary-Ann :)
DeleteEk het toevallig die week 'n "fen" geword Monica en wil sommer dadelik geluk se en saam met jou bly wees oor die Rooi Rose artikel. Jou patrone is pragtig!
ReplyDeleteMooi wense vorentoe
Groete
Elize Schoombee
Baie dankie vir jou mooi boodskap Elize. :)
DeleteBRAVO!!! Hekel vriendin!!
ReplyDeletewaar kan ek die patroon kry vir die sokkies of is dit skoentjies?
Baie dankie! :) Klik op die afdeling Gratis Patrone heel bo aan die bladsy. Jy kan die patroon vir die Skoentjies daar kry. :)
Delete