'n Splinternuwe patroon wat ek so pas klaar geskryf het vir al die liewe lesers van Hekel Idees.
Dankie vir julle ondersteuning!
Lekker hekel! :)
Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.
Baie dankie vir 'n wonderlike blad!
ReplyDeleteBaie dankie Anonymous! :)
DeleteEk leer met boeke en op internet om te hekel, jou tutorial is by verre die mees verstaanbare manier. Baie dankie!! - Melanie
ReplyDeleteBaie dankie vir die terugvoer Melanie. Bly om te hoor. Lekker hekel!
Delete