Dit is weer tyd dat ek my lesers bederf met 'n gratis hekelpatroon.
Hierdie is my nuutste ontwerp en dit is splinternuut en oorspronklik. Ek deel dit graag met almal.
Gebruik die blokkie in 'n kombers of kussing of selfs 'n handsak. Ek hoop julle geniet dit net soveel as wat ek dit geniet het om dit te ontwerp.
Lekker hekel! :)
Onthou net asseblief dat hierdie patroon gratis is maar dat ek steeds die kopiereg daarop het. Gebruik dit dus na hartelus maar respekteer die kopiereg. Baie dankie.
Wawiel Blokkie deur Monica
No comments:
Post a Comment
Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica