tag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post9042144540040732614..comments2022-04-16T07:24:51.012+02:00Comments on Hekel Idees: Gratis Patroon: Vingerlose Handskoene.Unknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post-23957480713726159782017-08-05T06:48:57.108+02:002017-08-05T06:48:57.108+02:00Dankie vir jou geselsie al die pad vanaf Windhoek....Dankie vir jou geselsie al die pad vanaf Windhoek. Wanneer daardie gogga byt laat los hy nooit weer nie. Bly jy gebruik my blog om jou te help om hekel onder die knie te kry en ja dit is ook 'n wonderlike idee om jou kennis dan oor te dra aan die Voortrekkers. Geniet dit en mooi dag vir jou! ♥Monicahttps://www.blogger.com/profile/08309554988874044762noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post-73296378290358688602017-08-04T19:18:01.744+02:002017-08-04T19:18:01.744+02:00My ma het so 2 weke in Namibië kom kuier. Sy hekel...My ma het so 2 weke in Namibië kom kuier. Sy hekel vir haar kouse en het so 3 pare gehekel. Ek het haar na die wolwinkel geneem hier in Windhoek en toe byt die gogga by aan my kleintoontjie...Winter is nou amper verby en ek is nog altyd Amateur as dit by Hekel kom. Ek is mal oor jou blog en leer maar nogsteeds. Dankie dat jy Hekel in ons wakker maak 😉<br />Ek dink ek wil my Graad R - Graad 3 kinders by die Voortrekkers bietjie leer hekel as ek so bietjie meer weet...maar jou fotos en beskrywings is so maklik dat ek hulle almal sal kan touwys maak!!<br />Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/17144514868950918725noreply@blogger.com