tag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post2373510501065078319..comments2022-04-16T07:24:51.012+02:00Comments on Hekel Idees: Hekel - Die BeginUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post-16471631029736643292012-09-26T20:39:58.722+02:002012-09-26T20:39:58.722+02:00Hi LS76 en dankie vir die kuiertjie. Jong eerstens...Hi LS76 en dankie vir die kuiertjie. Jong eerstens baie geluk met die tweeling wat eersdaags hulle verskyning maak. Dit gaan jou huis in rep en roer sit dit is verseker! :) Die beste plek wat ek kan aanbeveel is op lionbrand se website. Hier is die link as jy wil gaan kyk. http://learntocrochet.lionbrand.com/ <br />Lekker hekel en mooi bly :)Monicahttps://www.blogger.com/profile/08309554988874044762noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4424585072708769024.post-52753455242399295332012-09-26T10:48:17.073+02:002012-09-26T10:48:17.073+02:00Monica
Ons verwag ons tweeling enige dag nou en e...Monica<br /><br />Ons verwag ons tweeling enige dag nou en ek het ewe skielik baie "domesticated" begin raak. 13 jaar na ons laaste seun en nou is dit twee dogters. Ek het solank laas gehekel ek kry skaars die pen vas gehou maar het die wonderlikste wolle en wil graag 'n kombers hekel. Is daar 'n plek op die internet of 'n boek wat ek kan kry net om weer die steke op te vang? Ek geniet jou blog en sal graag ook by my eie patrone wil uit kom maar daar sal nog baie wol in die see moet loop.LS76https://www.blogger.com/profile/03961486927419773256noreply@blogger.com